Tom Wilkinson

Tom Wilkinson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Thomas Geoffrey Wilkinson
Geboorte 5 Februarie 1948 (1948-02-05)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tom Wilkinson ( 5 Februarie 1948 - 30 Desember 2023) was 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Full Monty (1997), In the Bedroom (2001), Michael Clayton (2007), en The Grand Budapest Hotel (2014).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search